Groot beloning! Het jy Zippo gesien?
KIMBERLEY. – Zippo is ‘n windhond. Sy het Sondag by Duvenhagestraat, reg oorkant die Virgin…
KIMBERLEY. – Zippo is ‘n windhond. Sy het Sondag by Duvenhagestraat, reg oorkant die Virgin…
Die 12de jaarlikse rugby- en netbaltoernooi van Absa Wildeklawer Sport sal volgende jaar vanaf 23-26…
Koop ‘n Yamaha 450YFZ (2007) vir R23 000 deur FiND iT Verkoop. Bel 071 686…
Koop ‘n Huawei P10 Lite nou deur FiND iT Verkoop! Slegs R1500, met al sy…
KIMBERLEY. – Die kassiere-afdeling van die Sol Plaatje-munisipale gebou, was weer vandag toe as gevolg…
KIMBERLEY. – Inwoners hier is ontsteld oor “lelike houtpale” wat voor huise in die erfenisgebiede…
Met die gimnasiums wat steeds toebly, is die oplossing om ‘n area in jou huis…
Janez Ruiters het tweede gekom in die R80 000 se “make-over” deur Dentists @Memorial. Sy…
Die Demokratiese Alliansie (DA) in die Noord-Kaap hoop daar word voorsien vir die Noord-Kaap wanneer…
KIMBERLEY. – Een van Scorp Security se sekuriteitswagte word al ’n week lank vermis. Wickus…
Die nege-jaar-lange hofsaak teen Transnet oor die Transnet-pensioenarisse fonds het uiteindelik tot ‘n einde gekom….
Taxis in die Noord-Kaap, wat nie voldoen aan inperkingsregulasies nie, hou ‘n ernstige bedreiging in…
Die departement van onderwys beoog glo nie om tans meer onderwysers aan te stel nie….
Om jou vloere te vervang kan jou hele huis anders laat lyk. Dalk het jy…
Dagsê Jimmi, Ek het die dwarsklappe nie sien kom nie; die uitklophou nog minder. Onlangs,…
#finditnuus New Park is tans sonder krag. Daar is ‘n kabelfout by Buchananstraat.
Bestel jou etes vandag by Choctaw Spur Steak Ranch! Al kan jy nie daar gaan…
KIMBERLEY. – Motorregistrasie by die toetsstasie hier word tot slegs 18 voertuie per dag beperk….
Met hierdie inperking is daar een ding waaroor baie lesers saamstem: dit is nou die…
Muishond Malan was in die bevoorregte posisie om so ’n paar maande gelede die binnekant…
Die weer, die geslote provinsiale grense en die inperking kan verrykende gevolge op jou geestesgesondheid…
’n Oupa wat sakke in ’n kruidenierswarewinkel gepak het, het tydens die wêreldwye Koronavirus-pandemie vir…
Die Demokratiese Alliansie (DA) doen ‘n beroep op premier Zamani Saul om dringend by die…
Kragvoorsiening in Noord-Kaapse dorpe is op die punt van ineenstorting. Aangesien elektrisiteit aan die grondslag…
Elsa Joubert (97) is Sondagmiddag in Kaapstad aan die Covid-19 virus dood. Haar seun, Nico…
Indien die virus hom nie self uitwoed nie, sal die Suid-Afrikaanse regering dit nie regkry…
Mooi ligte kan jou hele huis anders laat lyk. Veral buiteligte bring ‘n ander element…
Dagsê Jimmi, Ek sit nou die anderdag my radio aan – net betyds om na…
Die Noord-Kaap is die enigste provinsie in Suid-Afrika wat nie oor ‘n viroloog beskik nie….
Skole kan oop bly. Dit volg nadat die Noord-Gautengse hooggeregshof die Educators’ Union of South…
Die departement van basiese onderwys het, in afwyking van die normale voorsieningsketting, ‘n tender van…
KIMBERLEY. – ‘n Pa en seun van hier is in hegtenis geneem op aanklag van…
Solidariteit tree toe tot die regsgeding wat die Educators’ Union of South Africa (EUSA) aanhangig…