‘n Ongeluk tussen Delportshoop en Ulco het die lewens van vier mense vanoggend geeis.
Die ongeluk het 5km buite Delportshoop, op die pad na Ulco, omstreeks 10:10 gebeur toe ‘n vragmotor en ‘n voertuig kop-aan-kop gebots het. ‘n Tweede voertuig was ook in die ongeluk betrokke.
LEES OOK: Vragmotor in groot ongeluk
Twee mense is beseer. ER24 en provinsiale ambulansdienste is op die toneel. Twee mense is beseer en vier oorlede.
LEES OOK: Meteorietstukke word vir eerste keer in 30 jaar deur inwoners opgetel



