February 25, 2021

DA toon simpatie met LUR Vosloo DA toon simpatie met LUR Vosloo

Die Demokratiese Alliansie (DA) in die Noord-Kaap is hartseer oor die afsterwe van die vrou van LUR van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Abraham Vosloo.

Die nuus oor Vosloo se vrou de dood gistermiddag was ‘n groot skok. Ek kan my net indink aan die ‘n verwoestende effek wat dit  op hom het.  

Namens die DA in die provinsie wil ek my innige meegevoel betuig aan sy familie, sy vriende en sy party.

*persverklaring

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: