April 18, 2021

Het jy die beste resep? Wen met raak-vat resepte van Beefmaster!

Stuur vir ons jou beste vleis- en braairesepte.

Beefmaster resepte-kompetisie

Beefmaster resepte-kompetisie

Wen ‘n R1000 se geskenkbewys vir ‘n vleispak van Beefmaster.

Om in te skryf:

  1. Stuur vir ons jou beste vleis- en braairesepte. Alle resepte moet na [email protected] gestuur word of comment op ons Facebook-inskrywing.
  2. Deel die kompetisie met jou vriende deur dit op jou Facebookblad te “share”
  3. Tag drie vriende wie ook sal wil inskryf.

Die wenner word deur ‘n onafhanklike aanlynprogram getrek en word op 31 Maart aangekondig. Die kompetisie sluit 30 Maart, om 23:59.

*𝘋𝘦𝘶𝘳 𝘪𝘯 𝘵𝘦 𝘴𝘬𝘳𝘺𝘧, 𝘨𝘦𝘦 𝘫𝘺 𝘋𝘰𝘵𝘵𝘳𝘺 𝘔𝘦𝘥𝘪𝘢 (𝘗𝘵𝘺) 𝘓𝘵𝘥 𝘦𝘯 𝘢𝘭 𝘴𝘺 𝘱𝘶𝘣𝘭𝘪𝘴𝘬𝘢𝘴𝘪𝘦𝘴, 𝘢𝘴𝘰𝘰𝘬 𝘉𝘦𝘦𝘧𝘮𝘢𝘴𝘵𝘦𝘳, 𝘵𝘰𝘦𝘴𝘵𝘦𝘮𝘮𝘪𝘯𝘨 𝘰𝘮 𝘫𝘰𝘶 𝘳𝘦𝘴𝘦𝘱 𝘰𝘱 𝘴𝘺 𝘱𝘭𝘢𝘵𝘧𝘰𝘳𝘮𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘣𝘦𝘮𝘢𝘳𝘬𝘪𝘯𝘨𝘴𝘥𝘰𝘦𝘭𝘦𝘪𝘯𝘥𝘦𝘴 𝘵𝘦 𝘨𝘦𝘣𝘳𝘶𝘪𝘬.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: