KIMBERLEY. – Is jou onderneming op soek na professionele, veilige kantore?
Kantoor te huur by GWK-park, op die N12 na Kaapstad. Teelvloere, glasdeure, kombuis, kroeg, twee aparte kantore, asook werkspasie vir ongeveer 10 mense, 120m², 24 uur sekuriteit, alarmstelsel.
Sluit in WiFi, drukker, water en ligte.
KOSTES:
Individuele werkspasie: R1800 per persoon per maand (10 spasies beskikbaar)
Kantoor 1: R2500 per maand
Kantoor 2: R3000 per maand
Maand-tot-maand kontrak. ‘n Deposito van 50% huur word vereis. Huur maand vooruit betaalbaar.
Beskikbaar: 1 Maart, 2021
Kontak: 071 686 7200 of 076 163 3746



