Louise Viljoen

Louise Viljoen

The Bible Recap

The creator and host of The Bible Recap Podcast, Tara-Leigh Cobble, wrote a one year guide to reading and understanding the entire Bible. The Bible Recap – following a chronological Bible reading plan – recaps, explains and connects the story…

Die groot kompetisie

Marieta McGrath se debuutkinderboek, Die groot kompetisie, is pas gepubliseer deur Naledi. Marieta dra die kleurvolle prenteboek van 36 bladsye op aan haar man, Michael, en kinders Sarah-Jane en Matthew. Louis Luidier wen elke jaar Woudstad se luiweesmedalje. Hierdie jaar…

In Search of Wisdom

Joyce Meyer, the author of In Search of Wisdom, has written nearly 100 inspirational books of which 14 have been New York Times bestsellers. Over 40 million copies of her books have been sold globally. As a leading practical Bible…

She Reads Truth Bible

The She Reads Truth online community embraces beauty, goodness and truth and revolves around intimate Bible study for woman. The She Reads Truth Bible, with general editing done by Raechel Myers and Amando Bible Williams, contains devotionals, insights and Bible…

Verklarende Studiebybel (1933/1953-vertaling)

Die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke van hierdie omvattende Studiebybel in Afrikaans is redaksioneel versorg deur professore Herrie van Rooy (Ou Testament) en Hermie van Zyl (Nuwe Testament), twee gerekende teoloë. Die studienotas kom uit…

Die doelgerigte lewe

Daar het wêreldwyd meer as 32 miljoen kopieë van Rick Warren se The Purpose-Driven Life verkoop. Publishers Weekly beskryf dit as die suksesvolste verkoper van nie-fiksie in die geskiedenis. Hierdie topverkoper is deur Elmarie Botes in Afrikaans vertaal en heet…

Banting 7 Day Meal Plans Vegetarian

Vegetarians are delighted with this book by Rita Venter, Natalie Lawson and Kim Blom. The authors, using up to date research, encourage readers to follow a vegetarian lifestyle observing a Low Carb, Banting or Keto diet. Spanning 212 pages and…

Design Secrets

Interior designer Kit Kemp’s Design Secrets will help you add character and style to an interior to make it your own. She shows how, with imagination and daring, you can make any interior feel fresh and inviting. The back cover…

Twee nuwe boeke oor Moeps

Diereliefhebbers tussen drie en agt jaar oud kan gerus nader skuif, want Protea Boekhuis het pas twee splinternuwe hardebandboeke oor Moeps die mopshond deur Aaron Blabey gepubliseer. Die boeke se titels is Moeps die toeris en Moeps die ster. Dit…

Resepteboek geïnspireer deur grendeltyd

Bekendes, sjefs en tuiskokke het bygedra om die resepteboek, Lockdown Recipes & Stories, die lig te laat sien. Hierdie opwindende publikasie – ’n inisiatief van Melkbos Rotariërklub – beslaan 114 bladsye en bevat pragtige volkleurfoto’s, watertandresepte en hartverwarmende stories. Dit…

Goggas!

boek

Hierdie sagtebandboek van 32 bladsye is oorlopens toe vol met prettige feite en aktiwiteite waarin die jongspan hulle aan die insekwêreld kan verlustig. Die aktiwiteite is so ontwerp dat dit saam met ’n volwassene gedoen word en dus sorg vir…

Geestelike leesstof in Afrikaans vertaal

Die onderstaande twee geestelike nie-fiksie titels deur internasionale top verkoper skrywers is in Afrikaans vertaal en tans beskikbaar op die boekwinkels se rakke. Ek het heerlik aan al twee gelees en die inhoud van waarde en ’n groot seën gevind.…

Cook & Enjoy (S.J.A. de Villiers)

Publisher: Human & RousseauISBN: 978-0-7981-4919-8 I am the proud owner of a copy of S.J.A. de Villiers’s completely revised Cook and Enjoy, the Afrikaans version of the tremendously popular Kook en geniet that was first published in 1951. This great…

Wonderlike dagstukkieboeke

Ek lees graag dagstukkieboeke omdat die oordenkings daaraan my elke dag inspireer en herinner aan God se genade en troue liefde. Hierdie duursame publikasies maak ook kosbare geskenke en is iets waaruit die ontvanger daagliks waarde kan put. Soos appels…

Vertaalde prenteboeke

Ek het heerlik gelees aan die volgende splinternuwe kinderboeke wat in Afrikaans vertaal is en is seker dat kinders die boeke ook vreeslik baie sal geniet: Saadjie en Spikkel (Alex Latimer) Hierdie is werklik ’n lieflike storie oor grootword, aanvaarding,…

Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika

Hierdie besonderse reeks boeke bring hulde aan inspirerende vrouehelde, baanbrekers en vaandeldraers. Die vier boeke bevat die verhale van ’n dosyn vroue wat verdien om geprys te word. Wendy Maartens, skrywer en samesteller van gewilde boeke soos Sprokies en ander…

Lockdown recipes and stories

The global COVID-19-pandemic and subsequent lockdowns worldwide forced people into their homes for long periods of time. South Africa quickly responded to the unprecedented crisis and placed the country in national lockdown on 27 March 2020 as people were forced…