Die emmerskoplys

’n Onderhoud met skrywer Heléne de Clercq. Heléne de Clercq se kinderboek, Die emmerskoplys, is ’n boeiende avontuurverhaal vol humor en aksie. Bekroonde illustreerder Johann Strauss het vir die prettige illustrasies gesorg. Pliggie Stef en rabbedoe Katerien sug oor die…



















