Raad met jou maat – Estelle antwoord

Hier is jou kans om ’n anonieme vraag oor jou verhouding te vra. Stuur jou anonieme vraag na [email protected]. Anonieme lesersvraag: My verloofde werk verskriklike lang ure. Wanneer hy wel by die huis is, is hy op sy foon. Facebook, Youtube…















