Hier is jou kans om ’n anonieme vraag oor jou verhouding te vra. Stuur jou anonieme vraag na [email protected].
Anonieme lesersvraag:
Ek is nie meer lief vir my man nie. Wat moet ek doen?
Antwoord:
As jy nie meer lief is vir jou man nie, is dit die beste om aan te beweeg. Jy gaan julle altwee baie hartseer van ’n ongelukkige huwelik spaar. Net soos wat jy voel jy verdien geluk, verdien jou man iemand wat hom werklik sal liefhê.



