FiND iT Bookings

Deel hierdie storie / Share this story

Alles word makliker, vinniger bekombaar en alles is net meer bereikbaar wanneer jy gebruik maak van FiND iT se Bookings-platform. Voortaan kan jy blitsig ’n afspraak by ’n tandarts bekom en FiND iT waarborg jou bespreking. Ons weet hoe ingewikkeld dit soms kan wees om ’n bespreking te maak. Wel, die erge tandpyn is nou iets van die verlede.

FiND iT het hande gevat met een van die praktyke in Kimberley om seker te maak dat jy vinnig, professioneel en effektief besprekings kan doen – dit alles deur middel van die druk van ’n knoppie.

FiND iT se oproep sentrum staan reeds gereed om jou bespreking te bevestig.

Vir jou afspraak by ’n geregistreerde tandarts, skakel 071 686 7200.

FiND iT Verkoop

FiND iT, die grootste aanlyn nuusagentskap in die sentrale streek, het vandeesweek een van sy nuwe platforms bekendgestel. Jy kan nou gebruik maak van die platform wat tans meer as 700 000 lesers maandeliks bereik deur jou produk aanlyn te bemark. Die proses is eenvoudig en uiters koste-effektief. Vir meer navrae skakel: 071 686 7200.