16 beseer na taxi in paal vasry
JOHANNESBURG. – ’n Minibustaxi het vanoggend in ’n paal in Snipestraat in Horison vasgery. 16…
JOHANNESBURG. – ’n Minibustaxi het vanoggend in ’n paal in Snipestraat in Horison vasgery. 16…
VRYSTAAT. – Vier mense is gister op die toneel dood verklaar na ‘n motor onder…
PRETORIA. – ’n Man is doodgeskiet nadat hy glo ’n Porsche op die Ou Johannesburgweg,…
HARRISMITH. – Twee insittendes in ‘n Pajero en vyf familielede in ‘n minibus is op…
WES-KAAP. – ’n Video wys hoe plaaswerkers verspreid oor die pad tussen Worcester en De…
VRYSTAAT. – Sewe mans en ’n vrou is dood in ‘n ongeluk op die N3,…
’n Botsing tussen ’n vragmotor en twee minibustaxi’s het agt lewens net na Nuwejaar geëis….
KWAZULU-NATAL. – ’n Motorfietsryer en motor was gistermiddag om 17:00 in ‘n botsing op die…
Owerhede doen ‘n beroep op motoriste om geduldig en ekstra waaksaam op die paaie te…
Die vragmotorbestuurder (30) wat gister in ’n ongeluk met ’n bus op die Van Reenen-pas…
BETHAL. – Twee mans is beseer, een kritiek, toe ’n bakkie en ’n vragmotor op…
‘n Reddingswerker in Thailand het Sondag ‘n baba-olifantjie se lewe deur middel van kardiopulmonêre resussitasie…
JOHANNESBURG. – Een persoon is dood en talle ander beseer nadat ’n vragmotor en ’n…
Baie Suid-Afrikaners is tans besig om regoor die land te reis op pad na hul…
KAAPSTAD. – ’n Video van ’n man wat langs ‘n verwoeste McLaren 720S staan, is…
NOORDWES. – Drie matrieks is dood toe ’n minibustaxi op pad terug van ’n uitstappie…
LIMPOPO. – Ses mense is dood en agt mense beseer nadat ’n taxi vermoedelik op…
KWAZULU-NATAL. – Kurt Darren het vyf ure terug op sy Facebook- en Instagram-profiel aangekondig sy…
SPRINGFONTEIN. – ’n Busbestuurder is noodlottig tydens ’n botsing met ’n sleepwa op die N1-suid,…
TRICHARDT – “Die kleintjies het maar buite op die trappies gesit. Sy het ‘n pakkie…
KIMBERLEY.- ’n Groot ongeluk het pas in Oliverstraat oorkant die Diamond Pavilion Mall plaasgevind. Vier…
PRETORIA – Mariëtte Engelbrecht (52) en haar dogter Ronel (11), asook Nina Strydom (11) en…
KWAZULU-NATAL. – Dertien mense is beseer in ’n ongeluk reg van voor tussen ‘n VW…
KWAZULU-NATAL. – Een man is dood nadat ’n motor en ’n vragmotor op die N3…
KWAZULU-NATAL – Verskeie nooddienste het Donderdagoggend om 10:21 reageer op ’n botsing op die N3…
LIMPOPO. – Ses mense, insluitend die vragmotorbestuurder, is dood toe ’n vragmotor vyf motors en…
WES-KAAP. – ’n Vragmotor en ‘n minibus het vanoggend omstreeks 05:30 reg van voor teen…
DUITSLAND. – Vyf mense is dood toe ’n motor na bewering doelbewus in ‘n skare…
POLOKWANE. – Drie mense het doodgebrand toe ’n Mercedes Benz-minibus en ’n Nissan-bakkie gebots en…
GAUTENG – Netcare 911 het vroeg Saterdagoggend reageer op ’n oproep oor iemand wat in…
Tien kinders is vanoggend beseer toe ’n taxi wat hulle vervoer het, in ’n sloot…
’n Tienerseun (18) is in Engeland in hegtenis geneem na hy in ’n huis vasgery…
KWAZULU-NATAL – ’n Vrou, wat Sondag by ’n waterval by die Krantzkloof-natuurreservaat gegly en geval…