Ontvang FiND iT se nuusbriewe – teken hier aan
Altesaam 15 mense is gisteraand oorlede in ’n ongeluk naby Middelburg.
’n Trok op pad van Graaff-Reinet het glo beheer verloor waarna die sleepwa op ’n minibus wat in die ander rigting verbygery het, geval het. Al 15 passasiers in die minibus, insluitend twee baba, is oorlede.
Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.
Bronne: SAPS
Lees ook: Meisie naby Hermanus verkrag en vermoor, 600 buitelanders ontruim



