LEES OOK: Dokter word beveel om kind te onderhou na vasektomie verkeerd gaan
Vanoggend is ’n man kritiek beseer na ’n tref-en-trap-voorval op die N2 R300 in Mitchells Plain.
ER24-paramedici het om 09h00 op die toneel aangekom om die manlike voetganger te vind wat in die middel van die pad gelê het.



