LEES OOK: Elektrisiteitsminister sê beurtkrag gaan nie die jaar eindig nie
Die Bloemfonteinse landdroshof het een van die drie mans wat aangekla word van ’n rasseaanval op twee tienerseuns verlede Kersfees by die Maselspoort-oord naby Bloemfontein gevonnis.



