KYK | Bestuurder aangekla ná ongeluk naby die Withuis, Nazi-vlag glo in voertuig gevind met dreigemente teen die president

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Kind steek glo skoolslaapsaal aan brand oor gekonfiskeerde selfoon

Die 19-jarige verdagte is aangekla van roekelose bestuur, aanranding met ’n gevaarlike wapen, ’n dreigement om ’n president, vise-president of familielid dood te maak, te ontvoer of skade aan te doen, asook vernietiging van federale eiendom en betreding, het die Amerikaanse Park-polisie in ’n verklaring gesê.

Klik hier om die volledige artikel te lees