Theané Willemse hou SA se naam hoog by Miss Teen Universe

Theané Willemse het die afgelope week Suid-Afrika by die Miss Teen Universe-kompetisie in Miami verteenwoordig. Theané het algeheel derde plek behaal en Suid-Afrika se naam hoog gehou. Vir dié boorling van die Noord-Kaap, was dit ‘n ongelooflike ervaring. “Ek wil…


















