BUCO Hardware – versamel dreineringswater en verander na herbruikbare bron

Versamel dreineringswater by die huis of op die terrein en verander hierdie water in ‘n herbruikbare bron vir jou tuin. Besoek ons by Fabriciaweg 24, Kimberley om te sien watter tenk, drukpomp, slangpype, koppelstukke, klampe en krane reg kan wees…



















