Die vermiste tiener van Bloemfontein is veilig gevind, het ‘n familielid aan FiND iT bevestig.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Lees die vorige berig hier.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



