Kermis Karnaval die naweek by Laerskool Eureka in Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

Die Laerskool Eureka in Kimberley hou dié naweek ‘n Kermis Karnaval wat jy nie wil misloop nie!

Kom vir die hele dag en geniet speletjies, verversings, meer as 50 kunsmark-uitstallers, ‘n hondeskou en mnr. en mej. Eureka.

Die verrigtinge begin al om 08:00 die oggend en hou aan tot 17:00 Saterdagmiddag, 15 Oktober.

Kaartjies is beskikbaar by die hek. Hier is die adres:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel