Hoe lyk jou tuin op tuindag?

Dis vandag tuindag en by FiND iT vier ons dit deur ‘n koppie koffie te maak, op die stoep te sit, na die voëls te luister wat in die bome sing en die lente in die lug te ruik. Hoe…

Dis vandag tuindag en by FiND iT vier ons dit deur ‘n koppie koffie te maak, op die stoep te sit, na die voëls te luister wat in die bome sing en die lente in die lug te ruik. Hoe…

Kontak Hentus Jordaan by 072 762 6882 of stuur ‘n e-pos [email protected].

These used cars are now available at Human Auto Ford, Kimberley. Visit Human Auto Ford at 53-61 Stockdale Street or call 053 831 3661 or 082 462 0822. 2019 ISUZU D-MAX 250C FLEETSIDE S/C PUKM: 241 000Price:R199 900.00 2013 Renault CLIO IV 900…

Hier is jou oggendnuusflitse op FiND iT Afrikaans Nuus, 5 Oktober, 2022.

Hier is jou oggendnuusflitse vir 30 September, 2022. Volg ons You Tube-kanaal hier:

Die waardevolle Diggers Memorial Fountain-gedenkteken in Kimberley is vandeesweek beskadig en word stuk-stuk deur vandale weggedra. Dié gedenkteken is ontwerp deur Herman Wald en is die mees opvallende kenmerk van die Ernest Oppenheimer-gedenktuine in Kimberley. Die beeld, wat van brons…

Takealot is ten volle daartoe verbind om aan alle wette te voldoen en om ‘n veilige werksomgewing vir alle personeel te bied. Takealot is in die moeilikheid by die departement van indiensneming en arbeid oor gesondheid- en veiligheidskwessies, asook die…

Hier is jou middagnuusflitse. ONTHOU OM TE SUBSCRIBE!

Hier is jou oggendnuusflitse met FiND iT Nuus se Afrikaanse nuus SUBSCRIBE tot ons You Tube-kanaal hier.

Hier is jou middagnuusflitse met FiND iT Nuus se Afrikaanse nuus. SUBSCRIBE tot ons You Tube-kanaal hier.

Altesaam 160 werknemers van die Sol Plaatje-munisipaliteit en 19 raadslede is die week by die munisipale spele in Mpumalanga. Die begroting vir dié week se “pret en plesier”, is R1.5 miljoen. Elize Niemann, DA-raadslid, sê die begroting is nooit deur…

Wil jy jou onderneming na nuwe hoogtes laat gaan? Raakgesien word? “Clicks” hê? Wil jy jou groepe en jou kliëntebasis bou? Adverteer dan NOU by een van Suid-Afrika se grootste Afrikaanse digitale koerante. Pryse is vanaf R3000 (BTW uitgesluit) per…

Jou oggendnuusflitse in 22 sekondes. Nou weet jy ook wat in die wêreld aangaan en dit het jou net 22 sekondes geneem! SUBSCRIBE tot ons You Tube-kanaal.

By Find it nuus doen ons weekliks ‘n tiener wat verdwyn, iemand wat selfdood pleeg of sukkel met geestesgesondheid. In dié tydperk was daar ‘n AFNAME in geestesgesondheideise vir kinders, volgens Discovery. Wat daarop dui dat veral kinders en tieners…

Vier beskuldigdes, Norton Carld Howard (43), Charles Moses Howard (56), Jezeral Selvin (39) en Kenshia Charlene Howard (36) het vlugtig in die Kuruman-landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog. Kapt. Tebogo Thebe, woordvoerder vir die Valke in die Noord-Kaap, sê daar…

Terwyl Kimberley gereed maak vir nóg ‘n verlammende vyf-dag-wateronderbreking in Oktober, het die DA die ernstige versuim van Sol Plaatje-munisipaliteit om beloofde water- en rioollekkasie-herstelwerk oor die afgelope maande en selfs jare in te stel, blootgelê. “Omvattende oorsiginspeksies gister, saam…

Speeltoneel is ‘n geleentheid-gedrewe projek wat vir jong en ouer opkomende toneelspelers, dansers en sangers (vanaf 6 jarige ouderdom) die geleentheid bied om op nasionale televisie in ‘n kortfilm te speel, sing en dans. Kyk die hele video hier met…

Dis 1984. Jy en jou beste pel loop deur die hekke van ’n oorvol kuierplek, op pad om na julle gunsteling band te kyk. In jou sak, ’n advertensie van die aand, uitgeknip uit ’n gewilde koerant. Terwyl julle ’n…

Jou kans is NOU om ‘n stukkie Noord-Kaapse hemel te besit. Altesaam 106 erwe is oorkant die Mediclinic Gariep beskikbaar. Bou die huis van jou drome. Mads Properties, tesame met Droogfontein Properties, bied jou dié erwe teen slegs R1100 per…

’n Uitskotdam van die Jagersfontein-diamantmyn het Sondagoggend gebars. Vorige berigte het aangedui drie mense is dood, maar sover het die Vrystaatse nooddienste slegs bevestig een persoon is dood. Dit is nie duidelik hoeveel mense beseer is nie. Kyk hoe lyk dit…

Vir die eerste keer in die geskiedenis sal die proklamasie van ‘n monarg vandag op televisie uitgesaai word. Die proklamasie van koning Charles III (73) sal deur die Kousband-wapenkoning (die Garter King of Arms) vanaf die balkon van die Friary-vierkant…