Weet jy wat is Speeltoneel?

Deel hierdie storie / Share this story

Speeltoneel is ‘n geleentheid-gedrewe projek wat vir jong en ouer opkomende toneelspelers, dansers en sangers (vanaf 6 jarige ouderdom) die geleentheid bied om op nasionale televisie in ‘n kortfilm te speel, sing en dans.

Kyk die hele video hier met inligting oor watter kans jy kan aangryp. Jy het geen vorige ondervinding nodig nie, net rou talent.


Dit is enig in sy soort en kan jou lewe handomkeer verander!

Neem die eerste stap in die regte rigting en registreer NOU vir jou oudisie in Durban (21 SEPTEMBER), Port-Elizabeth (22 September), George (23 September), Kaapstad (24 September) of Johannesburg (25 September). Registrasies sluit 20 September 2022.

SKRYF HIER IN.