Dis vandag tuindag en by FiND iT vier ons dit deur ‘n koppie koffie te maak, op die stoep te sit, na die voëls te luister wat in die bome sing en die lente in die lug te ruik.
Hoe vier jy tuindag? Wat maak jy vandag om jou tuin te geniet? En watter area in jou tuin is vir jou die mooiste?
Ons kyk veral vandag na die baie bekende Adene Niewoudt se blomme:
Italiaanse ranonkels:
Pragtige delphiniums:
Sonnige craspedia’s:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



