Versamel dreineringswater by die huis of op die terrein en verander hierdie water in 'n herbruikbare bron vir jou tuin. Besoek ons by Fabriciaweg 24, Kimberley om te sien watter tenk, drukpomp, slangpype, koppelstukke, klampe en krane reg kan wees vir jou besproeiing. Maandag tot Donderdag: 07:30 tot 17h30. Vrydag: 07:30 tot 17h00 Sarerdae: 08h00 tot 15h00 Vakansiedae: 08h00 tot 15h00. Skakel BUCO by 053 833 2523. *As jy wil adverteer by FiND iT, kontak [email protected].* Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



