Die tyd raak min, daar is net nog ‘n paar erwe oor. Volgende jaar begin die bouwerk!
Water en riool aanleg is voltooi. Krag is 80% aangelê en stormwater is 80% aangelê. Gaan loer gerus hoe die paaie wat al gelê is, lyk.
Wat kan julle verwag van dié nuwe area? Twee meenthuiskomplekse en leefstylsentrum, met baie nuwe huise!
Die pryse is:
533 sqm te koop teen R675 000 BTW ingesluit
506 sqm te koop teen R640 000 BTW ingesluit
512 sqm te koop teen R650 000 BTW ingesluit
493 sqm te koop teen R635 000 BTW ingesluit
480 sqm te koop teen R610 000 BTW ingesluit
579 sqm te koop teen R735 000 BTW ingesluit
591 sqm te koop teen R750 000 BTW ingesluit
614 sqm te koop teen R777 000 BTW ingesluit
659 sqm te koop teen R835 000 BTW ingesluit
704 sqm te koop teen R890 000 BTW ingesluit
481 sqm te koop teen R610 000 BTW ingesluit
463 sqm te koop teen R585 000 BTW ingesluit
Kontak Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.
*ADVERTENSIE



