Loodgieter red baba-hondjie uit swembadpyp

Deel hierdie storie / Share this story

Milé Plumbing & Construction het vanoggend ‘n klein baba Alsation-hondjie van verdrinking gered, toe die eienaars gebel het om dié hondjie uit ‘n swembadpyp te kry.

Michael Cronjé, van Milé Plumbing & Construction, het die hondjie uit die swembadpyp gered. “Ons het vanoggend vroeg die oproep gekry van eienaars in Cassandra in Kimberley en het dadelik gaan help. Ek moes onder andere ‘n suier gebruik om die hondjie uit te kry,” sê Cronjé.

Milé Plumbing & Construction kan by +27 76 040 3654 gekontak word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel