Die twee tienermeisies van Upington wat sedert Sondagaand om 21:30 vermis was, is veilig gevind.
Reneé Orange, Hailey Orange se sussie, sê die twee meisies is op Keimoes gevind.
“Baie dankie vir almal se hulp vandag.”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



