TE KOOP: Die Ford- en Chery-geboue in Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

Op soek na ‘n kommersiële eiendom in die hartjie van Kimberley?

Hou dan op soek want Mads Properties het net die eiendom vir jou!

Met 22 kantore, twee raadsale, ses badkamers en drie kombuise, is hierdie die ideale eiendom vir ‘n motorhandelaar. Daar is stoorplek vir voertuie en ook stoorkamers vir lêers.

Dié handelaar verdwyn nie uit Kimberley nie, maar skuif na ‘n groter perseel.

Daar is twee ruim vertoonlokale en ‘n baie netjiese werkswinkel.

Hierdie eiendom is geleë in ‘n besige area in Kimberley en goed bekend aan baie mense.

Die prys van R18 900 000 is BTW UITGESLUIT. Klik hier vir meer inligting.

Skakel Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.

Wil jy ‘n verbandaansoek of voorafgoedkeuring doen? Geen probleem nie want ons by Mads Eiendomme kan jou gratis help met jou verbandaansoek of voorafgoedkeuring.