Hotelgroep gaan mooi aan ten spyte van bedrog en Covid







Inwoners van Springbok en ander areas ly steeds aan bomskok na ‘n groot skudding. Dit was so erg dat baie, so deur die slaap en skok, dadelik begin bid het. Die skudding het ongeveer 01:39 Dinsdagoggend gebeur, terwyl die meeste…

‘n Bekende dokter het onlangs besluit om die mediese wêreld te verruil vir die politieke arena en sê sy party is nie ‘n “skatryk party”. Dr. Gustav Bock, van Pofadder, het onlangs ‘n politieke beweging, die Namakwa Civic Movement (NCM),…

Die Valke het onlangs ‘n private Afrikanerdorp, Eureka, “ongevraagd en met mening” binnegeval. Só voel die inwoners van die private Afrikanerdorp, buitekant Garies, in Namakwaland. Dit nadat die Valke met gewere en al onverwags hier kom toeslaan het. Blykbaar het van…

Dit skyn asof die donkerste uur vir ‘n voormalige munisipale bestuurder moontlik aangebreek het. So praat en voel inwoners op Springbok nadat Nevie Aubrey Baartman (62) Maandag in die landdros hier verskyn het. Die voormalige munisipale bestuurder van die Nama…

Daar was heelwat hofdrama terwyl ‘n mammie vergeefs gewag het dat sy ná meer as twee jaar gevonnis moes word. Sy is Chirelda Lombard (toe 32) van Hondeklipbaai wat tydens haar vorige verskyning erken het dat sy aandadig was aan…

“Lyfstraf is verbode in SA. Punt.” As dié woorde vandag in ‘n bekommerde skoolhoof se ore fluit-fluit, moet hy weet, hy is waarskynlik diep in troebel waters, weens lyfstraf. Die skoolhoof (aan media bekend) van Hantam Hoërskool, op Calvinia, in…

