Beampte vrygelaat op borg wat Wright (20) glo ‘per ongeluk’ doodskiet
Daar word beweer die beampte wou haar skokstok gebruik toe sy hom per ongeluk geskiet het.
Daar word beweer die beampte wou haar skokstok gebruik toe sy hom per ongeluk geskiet het.
Hy kon wel nog na die skietongeluk in sy motor klim, maar het ‘n blok verder sy motor gebots en is op die toneel dood.
“Twee persone is doodgeskiet en drie ander is beseer.”
Volgens kapt. Kock het Vermeulen die seun goed geken.
‘n Skietery het plaasgevind waartydens die volwasse ontvangsdame glo doodgeskiet is.
Tselanyane sê daar word geglo die spykers is daar deur die verdagtes as ‘n lokval geplaas.
Die voertuig waarmee hulle gery het, was glo as gesteel aangemeld.
Die dogter is ongedeerd en die polisie vermoed dit was moontlik ’n teikenmoord.
Lefakane vra die publiek om na vore te kom met enige inligting wat kan help met die ondersoek om die verdagte in hegtenis te neem.
Daar word geglo hy is toe agter in ‘n polisievoertuig gelaai.
JOHANNESBURG. – Die man wat Woensdag in die spervuur by ’n studenteprotesaksie in Braamfontein beland…
Shawn Herbst, woordvoerder vir Netcare 911, sê die verslae dui daarop dat die man geskiet is toe beamptes betogers uitmekaar probeer hou het.