Polisie slaan toe op ’n sindikaat wat besighede teiken, motorbande van meer as R5 miljoen steel

Die polisie in Gauteng het lede van ’n beweerde roofsindikaat gearresteer wat groot voertuig- en rekenaarondernemings teiken. Lees meer:

Die polisie in Gauteng het lede van ’n beweerde roofsindikaat gearresteer wat groot voertuig- en rekenaarondernemings teiken. Lees meer:

ALS Paramedical Services het bevestig dat die nooddiens vanoggend om 09:30 gereager het op ’n welbekende hotel in die Durban-middestad wat aan die brand was. Lees meer:

Saterdagmiddag om 12:19 het Netcare 911 gereageer op berigte van ’n ongeluk op Umhlanga Rocks-rylaan in Durban-Noord, KwaZulu-Natal. Lees meer deur hier te klik.

André de Ruyter, uittredende uitvoerende hoof van Eskom, sal die kragreus met onmiddellike effek verlaat. Lees meer hier.

AfriNUUS het Dinsdagoggend gesels met Lynn Blignaut, Ashley se ma, wat tans in Thailand bly om nader aan haar dogter te wees. Ashley sal volgende maand, op 3 Maart, haar derde verjaarsdag agter die Thaise tronkselle spandeer, sedert haar inhegtenisname.…

Sersant Maurice Nkhwashu, kommunikasiebeampte van die SAPD in Tzaneen, het aan AfriNUUS bevestig dat ’n 15-jarige tienermeisie na bewering op Vrydag, 10 Februarie, om 02:55 in die Leretjeni-dorpie in haar kamer geslaap het toe sy skielik ’n hand van ’n…

Die Msunduzi Munisipaliteit in KwaZulu-Natal het foto’s wat op sosiale media versprei word van hul werknemers wat slaap bo-op grafte by die Mountain Rise-begraafplaas veroordeel. Lees meer deur hier te klik.

Die Sentrale Energiefonds (CEF) se jongste data dui aan dat petrol- en dieselpryse volgende maand verder sal styg. Lees meer:

Die Gautengse provinsiale regering gaan R1,2 miljard gebruik om die energiekrisis in die provinsie op te los. “Oor ’n paar weke sal ons ses ontwikkelaars aanstel wat met die bou van ’n 800 megawatt-sonkragplaas in Merafong sal begin. Dit sal…

Swanger moeders wat in lugbesoedeling-brandpunte in Suid-Afrika woon, loop die risiko om ’n kind te baar met ’n aangebore geboorte-anomalie – spesifiek ’n gesplete lip en verhemelte (CLP). Dit is volgens navorsing wat deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMRC) in…

Die SAPD tot bevolkingsverhouding in die Wes-Kaap is 1:417, met die Stad Kaapstad se gemiddeld op 1:622 gestel. Daar is sommige stasies wat teen verhoudings bo 1:800 werk, insluitend dié van Harare, Samora Machel, Gugulethu en Delft. Lees die volledige…

Met die vrystelling op 17 Maart 2023 ondersoek Stella Murders die dood van beste vriendinne Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) by hul koshuis by Hoërskool Stella in Noordwes. Op Saterdagoggend, 26 Mei 2018, is Sharnelle opgehang by die…

President Wladimir Poetin het Dinsdag tydens sy staatsrede ’n kernwaarskuwing aan die Weste oor die Oekraïne gelewer, ’n bilaterale kernwapenbeheerverdrag opgeskort, aangekondig dat nuwe strategiese stelsels op sy gevegsdiens geplaas is en waarsku dat Moskou kerntoetse kan hervat. Lees meer…

By die Toerisme-portefeuljekomitee vandag is dit aan die lig gebring dat die drie lede van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad (SAT) wat diegene vervang het wat onlangs bedank het, onreëlmatig deur die Minister van Toerisme, Lindiwe Sisulu, aangestel is. Lees meer hier.

Sersant Modiga van Bedfordview SAPD in Johannesburg het aan AfriNUUS bevestig dat twee sake van poging tot moord ondersoek word ná ’n skietery wat vanoggend om 07:45 voor ’n kleuterskool in Bedfordview plaasgevind het. AfriNUUS het vroeër berig dat ’n…

Die liggaam van die manlike bestuurder is gedeeltelik buite die voertuig gevind. Lees die volledige berig deur hier te klik.

Thulas Nxesi, minister van indiensneming en arbeid, het pas die nuwe nasionale minimum loon in die staatskoerant gepubliseer. Luidens die staatskoerant is die nuwe minimum loon, wat vanaf 1 Maart 2023 in werking tree, R25,42 per uur. Lees meer:

Sedert die moord op Brendin Horner, wat reeds op 1 Oktober 2020 plaasgevind het, is sy moordenaars steeds op vrye voet en het die familie nog geen berusting dat geregtigheid geskied het vir hierdie onsinnige moord nie. Dít luidens ‘n…

Die pryse van DStv-pakkette sal aansienlik styg in April vanjaar. Sien die pryse hier.

’n 60-jarige onderwyser wat daarvan aangekla word dat hy ’n 9-jarige kind in die Galeshewe-township in die Noord-Kaap verkrag het, sal na verwagting nog ’n borgtogaansoek indien wanneer hy Vrydag 24 Februarie in die hof verskyn. Klik hier om meer…

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het twee verdagtes in hegtenis geneem en beslag gelê op dagga ter waarde R500 000 by ’n huis in Kuilsrivier in die Wes-Kaap. Lees meer hier.