Nasionale minimum loon verhoog tot R25,42 per uur

Deel hierdie storie / Share this story

Thulas Nxesi, minister van indiensneming en arbeid, het pas die nuwe nasionale minimum loon in die staatskoerant gepubliseer.

Luidens die staatskoerant is die nuwe minimum loon, wat vanaf 1 Maart 2023 in werking tree, R25,42 per uur.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/02/21/pas-bekend-nasionale-minimum-loon-verhoog-tot-r2542-per-uur/