Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het twee verdagtes in hegtenis geneem en beslag gelê op dagga ter waarde R500 000 by ’n huis in Kuilsrivier in die Wes-Kaap.