Brand breek uit by bekende Durbanse hotel

Deel hierdie storie / Share this story

ALS Paramedical Services het bevestig dat die nooddiens vanoggend om 09:30 gereager het op ’n welbekende hotel in die Durban-middestad wat aan die brand was.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/02/25/brand-breek-uit-by-bekende-durbanse-hotel/