AfriNUUS gesels met Ashley Oosthuizen se ma vanuit Thailand

Deel hierdie storie / Share this story

AfriNUUS het Dinsdagoggend gesels met Lynn Blignaut, Ashley se ma, wat tans in Thailand bly om nader aan haar dogter te wees.

Ashley sal volgende maand, op 3 Maart, haar derde verjaarsdag agter die Thaise tronkselle spandeer, sedert haar inhegtenisname.

Met meer as 90% van Thailand se bevolking wat Boeddhiste is, keer dit egter nie Blignaut om aan te sluit by ’n Christelike kerkgemeenskap in Thailand en die Thai-taal te leer nie.

Lees die volledige berig deur hier te klik.