Vyf verdagtes vas ná die Valke beslag op R30 miljoen se onwettige sigarette lê

Die Valke in Limpopo het beslag gelê op onwettige sigarette by ’n plaas tussen Musina en die Beitbrug-grenspos op Saterdag, 25 Februarie 2023. Lees meer:

Die Valke in Limpopo het beslag gelê op onwettige sigarette by ’n plaas tussen Musina en die Beitbrug-grenspos op Saterdag, 25 Februarie 2023. Lees meer:

“Die Economic Freedom Fighters (EFF) veroordeel ten sterkste die rassistiese opmerkings wat deur die waarnemende uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) Chantal Kisoon gemaak is, wat na senior bestuurders by die instelling as “swart babas” verwys het,” lui ’n…

Gistermiddag is een man dood en vyf ander beseer toe ’n ligte motorvoertuig met die kant van ’n ander op die R40 in Mbombela gebots het. Lees meer:

Hier is jou jongste beurtkragrooster:

Inwoners van Eldorado Park, Westbury en Riverlea se lewens is in gevaar as gevolg van bendegeweld wat skerp toeneem. Lees meer:

Die twee vroue van 25 en 30 jaar oud het glo vanaf die kitsbank by die vulstasie huis toe gestap toe hulle deur ses onbekende mans om 20:45 genader is. Die verdagtes het hulle van hul selfone en geld beroof.…

Die polisie in Kampsbaai in Kaapstad ondersoek tans ’n onderonsie wat gelei het tot die messteekvoorval waarin drie leerlinge van die Hoërskool Kampsbaai (CBHS) Woensdag beseer is. Lees meer:

Mari Botha (33) van Kemptonpark en haar man Johan (41) het twee jaar lank probeer swanger raak. Mari was 21 jaar oud toe sy met die outo-immuunsiekte lupus gediagnoseer is. Asook APLS, ook ’n outo-immuunsiekte, wat gekenmerk word deur abnormale…

Panyaza Lesufi, Gautengse premier, het tydens sy provinsiale begrotingsrede by die Johannesburgse stadsaal bevestig dat e-tolgelde in die provinsie permanent geskrap is. Lees meer:

Sommige boere voel dit is te min en te laat. Lees meer:

In die lig van die onvolhoubare fases van beurtkrag wat Suid-Afrikaanse besighede direk raak, is planne beraam vir ’n nasionale ineenstorting van die kragnetwerk om personeel veilig en dienste aan die gang te hou, berig die Sunday Times. Lees meer:…

Daar word berig dat die beskuldigde tussen Augustus 2021 en Februarie 2023 toegang tot verskeie aanlynbesprekings verkry het en die bankbesonderhede na sy persoonlike bankrekening verander het. Lees meer:

Vier verdagtes tussen 23 en 38 jaar oud is gister in hegtenis geneem vir die ontvoering van ’n 30-jarige man, Roman Marobela, wie se gekneusde liggaam op Donderdag, 23 Februarie 2023, deur polisieduikers in die Olifantsrivier (Lepelle) by die Lebowakgomo-polisiëringsgebied…

Die Oudtshoorn-munisipaliteit het die bewerings van onveilige water in samewerking met die Tuinroete-distriksmunisipaliteit ondersoek en weerlê. Lees meer deur hier te klik.

Die Universiteit sê daar word berig dat drie vrouestudente Donderdagaand van die dorp gestap het toe hulle by die Tyhumerivierbrug aangeval is, berig SABC News. Lees meer deur hier te klik.

Brigadier Selvy Mohlala, polisiewoordvoerder van Mpumalanga, het bevestig dat drie van vier verdagtes uit wettige aanhouding ontsnap het toe hulle op Woensdag 22 Februarie 2023 om 17:30 die klein venstertjie aan die agterkant van die wagtende aanhoudingsel in Acornhoek gebruik…

Joan Naydich (57) van Palm Coast in die VSA is Dinsdag by Hoërskool Matanzas deur ’n ongeïdentifiseerde tienerleerling bewusteloos geslaan. ’n Ongeïdentifiseerde student het haar aangeval nadat sy sy Nintendo Switch weggeneem en gesê het hy gaan haar doodmaak. Lees…

Minister in die Presidensie, Mondli Gungubele, het die Protea-vrouespan gelukgewens dat hulle die land se eerste Wêreldbeker-eindstryd ooit gehaal het nadat hulle Engeland Vrydag geklop het. Suid-Afrika het die hoogs verwagte wedstryd met ses lopies gewen. Lees meer:

Die Departement van Water en Sanitasie se Hidrologiese Monitering en Vooruitskattingstelsel het ’n aansienlike daling in waterkapasiteit by die Vaaldam getoon, wat daartoe gelei het dat nog twee sluise Saterdag gesluit is. Dit kom nadat watervlakke in die Vaaldam-stelsel gesak…

Volgens Duitsland se internasionale uitsaaier, Deutsche Welle (DW), was China, Indië, Suid-Afrika, Pakistan, Sri Lanka en ’n groot deel van Afrika en Sentraal-Asië onder diegene wat uit die stemming gebly het. Lees meer:

’n Agtjarige meisie is deur ’n buurman verkrag wat haar in ’n plakkershut ingedwing het waar hy haar verwurg en verkrag het. Die verdagte is in hegtenis geneem en sal Maandag in die hof verskyn. Lees meer: