In die lig van die onvolhoubare fases van beurtkrag wat Suid-Afrikaanse besighede direk raak, is planne beraam vir ’n nasionale ineenstorting van die kragnetwerk om personeel veilig en dienste aan die gang te hou, berig die Sunday Times.