VIDEO | Assistentonderwyseres bewusteloos geslaan omdat sy ’n leerder se Nintendo Switch weggeneem het

Deel hierdie storie / Share this story

Joan Naydich (57) van Palm Coast in die VSA is Dinsdag by Hoërskool Matanzas deur ’n ongeïdentifiseerde tienerleerling bewusteloos geslaan.

’n Ongeïdentifiseerde student het haar aangeval nadat sy sy Nintendo Switch weggeneem en gesê het hy gaan haar doodmaak.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/02/25/video-assistentonderwyseres-bewusteloos-geslaan-omdat-sy-n-leerder-se-nintendo-switch-weggeneem-het/