Volgens Duitsland se internasionale uitsaaier, Deutsche Welle (DW), was China, Indië, Suid-Afrika, Pakistan, Sri Lanka en ’n groot deel van Afrika en Sentraal-Asië onder diegene wat uit die stemming gebly het.