440 g-wonderwerkie word binnekort vier en ma veg moedig teen nierversaking: ‘Ons krag lê in die Woord en gebed’

Deel hierdie storie / Share this story

Mari Botha (33) van Kemptonpark en haar man Johan (41) het twee jaar lank probeer swanger raak. Mari was 21 jaar oud toe sy met die outo-immuunsiekte lupus gediagnoseer is. Asook APLS, ook ’n outo-immuunsiekte, wat gekenmerk word deur abnormale bloedklonte en herhalende swangerskapverliese. Sedertdien veg sy hierteen.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/02/26/440-g-wonderwerkie-word-binnekort-vier-en-ma-veg-moedig-teen-nierversaking-ons-krag-le-in-die-woord-en-gebed/