Sedert die moord op Brendin Horner, wat reeds op 1 Oktober 2020 plaasgevind het, is sy moordenaars steeds op vrye voet en het die familie nog geen berusting dat geregtigheid geskied het vir hierdie onsinnige moord nie.
Dít luidens ‘n mediaverklaring deur die Brendin Horner-stigting.



