Die Msunduzi Munisipaliteit in KwaZulu-Natal het foto’s wat op sosiale media versprei word van hul werknemers wat slaap bo-op grafte by die Mountain Rise-begraafplaas veroordeel.