Bedankings ná Tottenham-transaksie: Minister het glo onwettig opgetree

Deel hierdie storie / Share this story

By die Toerisme-portefeuljekomitee vandag is dit aan die lig gebring dat die drie lede van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad (SAT) wat diegene vervang het wat onlangs bedank het, onreëlmatig deur die Minister van Toerisme, Lindiwe Sisulu, aangestel is.

Lees meer hier.