Afri NUUS

Afri NUUS

Cholera moenie ligtelik opgeneem word – VF Plus

Amanda de Lange, wetgewerlid van die VF Plus in Gauteng, waarsku dat die ses gevalle van cholera wat in Gauteng aangemeld is, nie ligtelik opgeneem moet word nie, veral omdat rioolstortings algemeen is in sekere munisipaliteite. “Die Gautengse departement van…

Uitkoms van kabinetsvergadering om 10:00 bespreek

Mondli Gungubele, minister van die presidensie, sal om 10:00 die media toespraak ná ’n kabinetsvergadering wat gistermiddag plaasgevind het. AfriNUUS verneem dat ’n kabinetskommeling “binne dae” sal plaasvind, en dat die minister van elektrisiteit ook tydens die aankondiging aangestel sal…