Uitkoms van kabinetsvergadering om 10:00 bespreek

Deel hierdie storie / Share this story

Mondli Gungubele, minister van die presidensie, sal om 10:00 die media toespraak ná ’n kabinetsvergadering wat gistermiddag plaasgevind het.

AfriNUUS verneem dat ’n kabinetskommeling “binne dae” sal plaasvind, en dat die minister van elektrisiteit ook tydens die aankondiging aangestel sal word.

Lees meer hier.