Murunwa Makwarela weer aangestel as Tshwane-burgemeester

Dr Murunwa Makwarela van die Cope-party is met onmiddellike ingang weer as die Stad Tshwane se uitvoerende burgemeester heraangestel. Lees meer:

Dr Murunwa Makwarela van die Cope-party is met onmiddellike ingang weer as die Stad Tshwane se uitvoerende burgemeester heraangestel. Lees meer:

Danie Coetzee, VF Plus-lid van die provinsiale wetgewer, sê wenkbroue het gelig met die aankondiging dat diensleweringsdepartemente se begrotings met enkelsyfers gegroei het terwyl die begroting vir die premier se kantoor, Zamani Saul, met 55% toeneem. Lees meer:

Dr Joe Phaahla, minister van gesondheid, het Donderdagoggend gesê dat vier mense dood is te midde van voortdurende betogings deur lede van die staatsdiensvakbond Nehawu. Lees meer:

Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) het onlangs op sosiale media beeldmateriaal gesien van ’n vrou waar gesien is waar sy deur haar lewensmaat aangerand en geslaan is. Die vrou se man is ’n speurder aan die Brakpan SAPD. Lees meer:

Die waaksaamheid van lede van die Provinsiale Menslike Hulpbronbestuur se werwingsafdeling het gelei tot die ondersoek, aanhouding en arrestasie van vyf persone wat na bewering bedrieglike graad 12-sertifikate ingedien het toe hulle aansoek gedoen het vir konstabelposte wat gedurende 2021/2022…

Die Mededingingstribunaal het pas bevestig dat die groot drankgroep Distell en Namibia Breweries deur Heineken oorgeneem mag word. Lees meer:

Die DA het aan die Minister van Polisie, Bheki Cele, geskryf om die bedreiging uit te lig wat vir die ekonomie, openbare en private infrastruktuur, sowel as die veiligheid van burgers, ingehou word deur die Economic Freedom Fighters (EFF) se…

Donderdagoggend om 08:20 het Netcare 911 gereageer op ’n botsing op N3-pad, in die rigting van Johannesburg in Alberton. Lees meer:

Dit volg op ’n voorlegging vandag in die Polisieportefeuljekomitee waar SAPD aan die lig gebring het dat daar tussen 2020 en 2021 geen nuwe polisierekrute gewerf is nie en dat die SAPD tussen 2020 en 2022 11 178 lede verloor…

As ’n voorsorgmaatreël word inwoners in Noordhoek, Redhill, Simonstad, Sun Valley, Kommetjie, Ocean View, Scarborough, Masiphumelele en Glencairn aangeraai om kraanwater te kook voordat hulle dit drink of dit gebruik om vrugte en groente wat rou geëet sal word, af…

Ministers wat hierdie land in die grond gehardloop het, woon in 97 herehuise in Kaapstad en Pretoria, ter waarde van nagenoeg R1 miljard. Die 624 ondersteuningspersoneel wat hulle in diens het, het belastingbetalers die afgelope vyf jaar nagenoeg R2 miljard…

Nehawu en verskeie ander staatsamptenarevakbonde eis ’n salarisverhoging van tussen 10% tot 12%, maar die Departement van Staatsdiens en Administrasie het ’n salarisverhoging van 4,7% voorgestel. Lees meer:

“Gister se kabinetskommeling was president Ramaphosa se laaste kans om te wys dat hy en die ANC-regering ernstig is oor die bekamping van misdaad,” sê Ian Cameron, die direkteur van gemeenskapsveiligheid by Action Society. Lees meer:

Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, het bevestig dat ’n 31-jarige man vanmiddag oorkant die hoofhek van die Mangosuthu Universiteit van Tegnologie in Umlazi, Durban, deur twee onbekende mense geskiet is. Volgens berigte het hy 6 skote aan sy liggaam opgedoen.…

Matome Chiloane, LUR vir onderwys in Gauteng, het bevestig dat ’n 3-jarige seuntjie oorlede is nadat ’n boekrak op hom geval het by ’n vroeë kinderontwikkelingsentrum in Bedfordview. Lees meer:

Thenjiswa Ngcobo, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, het aan AfriNUUS bevestig dat ’n 23-jarige man homself Maandagaand by die polisie oorgegee het, nadat hy na bewering gevlug het van ’n veelvoertuigongeluk op die M41-hoofweg in Umhlanga wat Maandag tydens spitsverkeer plaasgevind het.…

Die hof vir seksuele misdrywe in Nelspruit het Thomas Maisa (30), van Nelspruit, skuldig bevind en tot 20 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ’n 14-jarige meisie. Lees meer:

Oudpresident Jacob Zuma het ‘n grondeis-kennisgewing aan Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, uitgereik. Hy het bevestig dat hy ‘n proses sal begin van ‘n reuse-grondeis vir die hele grondgebied van Suid-Afrika, namens die swart inheemse mense…

Die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) het uitgevaar teen ’n nagklub in Pretoria ná ’n plasing op sosiale media wat studente aanmoedig om hul NSFAS-toelaag op alkohol te gebruik. Lees meer:

Santam het Donderdag tydens sy jaarresultate bevestig dat dit nie eise sal dek wat verband hou met die totale ineenstorting van die kragnetwerk nie, alhoewel eise gedek sal word wat verband hou met skade aan toerusting weens beurtkrag. Lees meer:…

Dr. Pieter Groenewald, Vryheidsfront Plus-leier, het tydens ’n debat in parlement oor die gevolge van ʼn nasionale ramptoestand en die aanstelling van ʼn minister van elektrisiteit in reaksie op die energie-krisis, gesê dat die oorsprong van die ramptoestand rondom die…