Danie Coetzee, VF Plus-lid van die provinsiale wetgewer, sê wenkbroue het gelig met die aankondiging dat diensleweringsdepartemente se begrotings met enkelsyfers gegroei het terwyl die begroting vir die premier se kantoor, Zamani Saul, met 55% toeneem.



