PAS BEKEND | 3-jarige seuntjie sterf nadat boekrak by skool op hom val

Deel hierdie storie / Share this story

Matome Chiloane, LUR vir onderwys in Gauteng, het bevestig dat ’n 3-jarige seuntjie oorlede is nadat ’n boekrak op hom geval het by ’n vroeë kinderontwikkelingsentrum in Bedfordview.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/07/pas-bekend-3-jarige-seuntjie-sterf-nadat-boekrak-by-skool-op-hom-val/