KZN-man in hegtenis geneem ná veelvoertuigongeluk waarby 49 voertuie betrokke was

Deel hierdie storie / Share this story

Thenjiswa Ngcobo, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, het aan AfriNUUS bevestig dat ’n 23-jarige man homself Maandagaand by die polisie oorgegee het, nadat hy na bewering gevlug het van ’n veelvoertuigongeluk op die M41-hoofweg in Umhlanga wat Maandag tydens spitsverkeer plaasgevind het.

Lees meer deur hier te klik.