As ’n voorsorgmaatreël word inwoners in Noordhoek, Redhill, Simonstad, Sun Valley, Kommetjie, Ocean View, Scarborough, Masiphumelele en Glencairn aangeraai om kraanwater te kook voordat hulle dit drink of dit gebruik om vrugte en groente wat rou geëet sal word, af te spoel.



