Die SAPD het tussen 2020 en 2021 nie daarin geslaag om ’n enkele polisierekruut te werf nie

Deel hierdie storie / Share this story

Dit volg op ’n voorlegging vandag in die Polisieportefeuljekomitee waar SAPD aan die lig gebring het dat daar tussen 2020 en 2021 geen nuwe polisierekrute gewerf is nie en dat die SAPD tussen 2020 en 2022 11 178 lede verloor het.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/09/die-sapd-het-tussen-2020-en-2021-nie-daarin-geslaag-om-n-enkele-polisierekruut-te-werf-nie/